


stoeptafel
Traditional food with a modern flair
Serving only the finest meals to you
the little jewel of onrus
n Stoeptafel ja mense n tafel op n stoep nie enige tafel nie maar n bosplasie single se tafel saam met Piere en Ronel. Van kombuis tot tafel vir n intieme kuier saam met familie, vriende of self vir werks eet. Ooo jaa net 12 sitplekkies vir die beste van die beste in suid afrikanse kosse en baie UNIEKE disse
Kom kom kuier op die stoep sodat ons jou kan bederf en verras alles in een met geen stress vir jou. Bel 0826558088 en jy sal sien, onthaal Was nog nooit so maklik nie

spitbraai
perfection takes time
Hier kom ding......
Van ma en pa tot gesin Gesin tot Familie,,Familie tot vriende...
Ja, soos alles het Walkerbay spitbraai begin by ons gesin en n ongelooflike idea. Pierre Bredell ken vleis en kan hy spit. Die man kan!!! Al is daar 10 of 50 dit maak nie saak die geselligheid en geure is onbeskryflik, maar bel 0826558088 self en vind uit. Moenie my glo nie glo jouself.

products

gallery



















